Aktiwiteite aangebied
• Atletiek
• Hokkie
• Krieket (seuns en dogters)
• Landloop
• Netbal
• Rugby
• Skaak
• Sokker(seuns en dogters)
• Swem
• Tennis
Ander sportaktiwiteite in die dorp
• Boogskiet
• Jagtersvereniging
• Karate
• Moderne dans
• Muurbal
Kleredrag
- Amptelike ondersteunersdrag - HPR Hemp
- HPR Sweetpak
- Tekkies
- Ouers het hul eie ondersteunershemde
- Atletiek-, landloop- en tennisdrag moet self aangekoop word.
- Meeste wintersportdrag word deur borge verskaf.
- Eerste spanne dra Eerste Spandrag op Vrydae.
Toere
- Rugby - Sportweni (April,Julie)
- Netbal - Warmbad
- Hokkie - Potchefstroom Universiteit
- Tennis - Pretoria
- Swem - Midmar Myl in Howick

Ons skool beskik oor nuwe voertuie soos 'n Iveco en 'n Quantum om die leerders veilig en goedkoop te vervoer.Ons het Wonderlike Sportvelde 'n Groot Swembad en ook 'n Moderne Gimnasium. Uitstekende Ouerondersteuner betrokkenheid. Kyk ook gerus na ons hoogtepunte en prestasies vir 2008 op die Onlangse Prestasiesblad

Ligas van Deelname
- Mpumalanga Medium Skole
- Puk 16
- Hoëveld Kampioenskappe
- Beeldtrofee